’n Deursnee van die mensdom
Gedurende die jare 1920 tot 1930 het die fotograaf, August Sander, hom ten doel gestel om ’n deursnee van die Duitse samelewing uit te beeld. Deur die lens van sy kamera het hy fabriekswerkers en finansiers, akteurs en huisvroue, Nazi’s en Jode gesien. Alhoewel dit wat hy publiseer het slegs die mense rondom sy woonarea in Cologne uitgebeeld het, het…
Die skat en die kruike
Dit word gesê dat die Romeinse Ryk op olyfolie gefunksioneer het. Dis gebruik om te kook, om in te bad, as medisyne, vir sekere seremonies, in lampe en as grimeermiddel. Vir dekades is olyfolie vanaf die suide van Spanje na Rome verskeep in groot houers wat amphorae genoem is. Daardie houers is nie teruggestuur nie, maar eenkant gegooi en naderhand…
Baie mense
Ek was in New York Stad en dit was Paassondag 7:30. Ek was die enigste persoon by Jimmy se Eetplek in Oos Haarlem. Skielik het ’n man die vertrek ingekom en my tafel genader. “Goeie môre” het hy gesê, “mag die Here jou seën.” Hy het ’n traktaatjie op die tafel neergesit en haastig uitgestap. Ek het geglimlag en met…
my koninkryk?
Gedurende 1977 het die 15 jarige Kevin Baugh en ’n vriend besluit om hulle eie land te skep, net vir die grap. Die land is die Republiek van Molossia genoem. Hulle het ’n kaart opgetrek, papiergeld geskep en ’n vlag gemaak. Vandag nog gaan mnr. Baugh voort met sy denkbeeldige mikro-nasie – net vir die grap. Toe Coleen Mastony, verslaggewer…
kontak met God
’n Artikel in die Washington Post vertel van ’n dogter van 15 jaar wat 6,473 boodskappe op haar selfoon gestuur en ontvang het gedurende een enkele maand. Sy sê die volgende van haar voortdurende kommunikasie met haar vriende: “Ek sal sterf daarsonder.” En sy is nie alleen nie. Navorsers beweer dat tieners in die VSA wat ’n selfoon het, gemiddeld…
Die ware held
Louis B. Neumiller was bekend vir sy nederigheid, integriteit en die kwaliteit van sy produkte. As president van die Caterpillar Trekker Maatskappy vanaf 1941 tot 1954 het hy die vervaardiging van grondverskuiwende toerusting gedurende die uitdagende tye van die Tweede Wêreldoorlog, suksesvol beheer. In die boek In Their Time: The Greatest Business Leaders of the Twentieth Century, beskrywe Mayo en…
moenie Vergeet nie
Een van my geliefkoosde strokiesverhale is getitel: Superman in sy latere jare.” Dit wys die bejaarde Man van Staal waar hy hoog in die lug in ’n versterbank sit, gereed om te spring. Dan kyk hy skielik om en vra: “Waarheen wou ek gegaan het?” Ja, ons almal begin een of ander tyd vergeet en alhoewel dit soms komies of…
om outentiek te wees
’n Handelaar in oudhede het ’n gekreukelde ou bofbalkaartjie gevind en gedink dat dit moontlik 10 dollar werd kan wees. Sy het egter begin wonder of dit nie miskien meer waardevol is nie en het dit toe na ’n professionele waardeerder gestuur. Hy het bevestig dat die foto op die kaart van 1869, ’n foto van die Cincinnati Red Stockings,…
Vertel Dit alles
’n Klerk wat my gehelp het toe ek ’n klein digitale opvangtoestel wou aankoop, het my vertel dat hy ’n soortgelyke een in sy motor aanhou wanneer hy in Kalifornië werk. “Wanneer ek na werk die rit huis toe aanpak, skakel ek die toestel aan en dan praat ek oor alles wat daardie dag op kantoor gebeur het, goed of…